Ihlati 2019

So leer ons – leierskap kamp vir die prefekte van Laerskool Bellpark, Februarie 2019. Ihlati verwelkom enige skool, enige graad, groot groepe en klein groepies. Kontak ons op 082 572 6059 vir kostes en om betyds te bespreek!